Ja, jý kan nou 'n aanhanger van SARIE-tydskrif op facebook word. Kliek hier vir foto-albums van lesersdae, video's van Barbara wat kook en kom gesels saam. Ons wil graag van jou hoor!