SARIE-lesers het vir Diaan Lawrenson leer ken as Paula van der Lecq, die gewilde 7de Laan-karakter. Sy het die rol vir 13 jaar vertolk voor sy haar vlerke gesprei het as aktrise, dosent, ma en regisseur. 

Deesdae is sy dekaan van AFDA in Kaapstad en vervaardig ook verskeie reekse deur haar en manlief, Jody Abrahams, se produksiehuis, Jester Productions.

Diaan is al sedert 2004 deel van die SARIE-familie. Sy was al op 11 van ons voorblaaie, waarvan vyf solo-voorblaaie was en drie saam met haar dogter, Olivia Rose. Op die ander drie het sy saam met nog 7de Laan-sterre verskyn.

Oor die jare het Diaan net mooier en mooier geword!

September 2004

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Oktober 2005

FOTO: Nick Bolton

Julie 2006

FOTO: Leana Clunies-Ross

Mei 2008

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Mei 2010

FOTO: Aubrey Johnson

Oktober 2010

FOTO: Leana Clunies-Ross

Junie 2012

FOTO: Leana Clunies-Ross

Mei 2014

FOTO: Phyllis Green

Augustus 2015

FOTO: Leana Clunies-Ross

Februarie 2017

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Maart 2018

Watter voorblad was jou gunsteling?