“Mata Hari het jare gelede al die mag van kohlomlynde oë verstaan,” sê Elmari.

Selfs iets eenvoudigs, soos maskara op jou wimpers, kan baie sensueel wees – dit gaan oor daardie nie-verbale kommunikasie,  wanneer jy jou wimpers fladder om te wys jy stel belang.