Om die regte voorbladfoto te kry, is nie maklik nie. Dis dalk die mooiste mooiste foto, maar wanneer jy die voorbladprikkels byvoeg, gebeur dit telke male dat die foto eenvoudig nie meer werk nie. Só het ons gekies:

"Christi in vlootblou het ons hart gesteel. Kyk net hoe toor dié kleur met haar oë. Kristalhelder!"

Nou's dit jou beurt. Watter een sou jy kies as die September-voorbladfoto?

Voorbladfoto vir die September-uitgaweDie amperse voorbladfoto