Steve Hofmeyr is sanger én akteur. Daarom ken hy die uitdagings van die sangers en akteurs van die nuwe Afrikaanse musiekfilm, As jy sing. SARIE.com gesels met hom oor dié nuwe generasie sangers, wanneer hy in sy volgende fliek gaan speel, en wat 2014 vir hom inhou ...

Met die jaar wat einde se kant toe loop, kyk almal na volgende jaar. En 2014 gaan ’n groot een vir Steve wees. Nie net vier hy sy 50ste verjaarsdag nie, sy volgende boek word ook gepubliseer én hy en Janine van der Vyver beplan hul troue.

SARIE.com het in ’n video-onderhoud met hom hieroor gepraat.

André Odendaal, Janine van der Vyver en Steve Hofmeyr FOTO: Phyllis Green André Odendaal, Janine van der Vyver en Steve Hofmeyr op die rooi tapyt by 'As jy sing'. FOTO: Phyllis Green

As jy sing is die opwindende Afrikaanse musiekfilm wat hierdie Vrydag, 15 November, op die grootskerm begin draai. Kyk hier na die lokprent én die ekslusiewe inhoud van dié film op SARIE.com:

Nóg oor As jy sing en dié fliek se sterre

FOTO’S: Al die sterre by die As jy sing-première

Ontmoet die nuwe opwindende hoofspeler van As jy sing, Leah

As jy sing se Bobby oor sy "motorfietsongeluk"

Juanita: ‘Ek droom groot vir my kinders’

Franja du Plessis: ‘Ek moes uit my dop kruip’

Eksklusief: Nuwe fliek met Bobby, Karlien, Hanna en …?

Katlego van Flip a Coin wys sy ander kant in As Jy Sing

FOTO’S: Karlien, Hanna en Juanita se dogter in nuwe fliek

Corine du Toit, een van die skrywers van As jy sing, is swanger!

Só sien Hanna Grobler haarself

NUUT! Die lokprent vir die nuwe Afrikaanse film As jy sing

FOTO’S: Bobby & Karlien in nuwe fliek