Die drama is terug, veral in die tweede deel van die episode. Jou maag draai as Ashley Hayden een van haar stamlede aan die hand vat om ernstige sake te bespreek. Met die beloningsuitdaging speel die deelnemers vir die beste beloning sover in die reeks.

Ashley se sagte kant kom uit en die versteekte immunity idol word uiteindelik gevind.