Lanklaas was daar soveel om na uit te sien! Vanjaar wag 2 koninklike troues, plus wêreldklas-sport en internasionale musieksterre in ons stadions. En SARIE se Afri-Spaans én dadels én dahlias én puntskoene.

Tel saam met ons die jaar af deur maand vir maand te kyk wat aan die gebeur is.