* Die groot Internasionale kou word van 6 – 16 Oktober in die Ekspo-sentrum, Nasrec, Johannesburg gehou.

* Jy kan vanjaar uitsien na die oulike Audi A1. Dis veilig, sportief, taamlik ruim en lig op brandstof, sê Justus Visagie, redakteur van Rapport InRat. “Maar die begeerlikste motor vir vroue is waarskynlik die RangeRover
Evoque
, byna so petite soos ’n Golf,” sê hy. Dit sal in die vierde kwartaal van 2011 in SA aankom.