Dit word op die www.liefling.com-webtuiste beskryf as die "eerste grootskerm Afrikaanse musical in meer as 30 jaar!"

Linda Korsten, Gé se dogter, is die mede-vervaardiger van dié musiekblyspel. Gé het in 1967 in 'Hoor My Lied' gespeel en drie van sy trefferliedjies word in Liefling, die Movie gehoor.

Kyk die 2 Liefling-voorprente op sarie.com.

Kyk ook die laaste video voor hulle die voorskou uitbring: