"Ek onderskat nie haar wysheid nie"

 Lees die volledige onderhoud met Katlego in die Mei-uitgawe van SARIE

Wat ek geleer het

  • Koester jou familie.
  • As Ouma jou winkel toe stuur, hardloop!
  • Doen dinge vir ander met liefde.
  • Moenie die wysheid van ouderdom onderskat nie. Ek bel Ouma-hulle nog minstens een keer per week.
  • Die lewe het my geseën - ek dink dit is my plig om ’n rolmodel vir ander jong mense te wees.