Danie Niehaus is op ’n "happy plek". Hy’t nog altyd die lewe se afdraaipaadjies gestap. Dit maak die lewe net interessanter, sê Danie Niehaus ná 30 jaar as een van SA se mooiste stemme.

Danie gesels oor sy nuwe album, sy 30 jaar in die bedryf en hoe hy liedjies skryf al kan hy nie note lees nie.

Een van Danie se nuwe liedjies, "Spore"

danie2Rolanda Marais Januarie 2014

Lees die volledige onderhoud met Danie in die Januarie-uitgawe van SARIE.