En dís beslis nie Paula van der Lecq, daardie loskop, bedorwe blondine in 7de Laan nie, maar wel Diaan
Lawrenson
, die aktrise wat al ses jaar lank die rol van “mode-, skoonheids-, boeke- én sosiale redakteur” van die Hillside Times speel.

Hier's 5 dinge wat jy nie van Diaan geweet het nie . . .

    1.    Sy hou niks van inkopies doen nie.
    2.    Daar’s bottels en bottels vitamiene in haar kleedkamer.
    3.    Sy snorkel graag terwyl Jody visvang of duik.
    4.    Haar vriende noem haar Didi en by die ateljee is sy “D”.
    5.    Sy vrees dat sy nie goed genoeg is nie.

Besoek ook www.jesterproductions.co.za - Diaan en sanger-akteur Jody Abrahams se produksie-maatskappy.

Klik hier vir die nuutste in 7de Laan.