Dylan is bekend vir liedjies soos Jessica, Hokaai stop die lorrie en meer onlangs, Stout, jy's stout. (En hy is in die nuus oor onderhoudgeld.)

Ons eie Fanie Cronjé gesels met Ray Dylan

Watter Ray Dylan-styl verkies jy? Laat ons weet in die kommentaarboksie hieronder:

Ray Dylan
Styl 1: Sonder ligstrepies in sy hare,
in 'n gemaklike swart hemp en
denim-styl
Styl 2: Met die ligstrepies in sy hare
in 'n bruin kraaghemp.
Ray Dylan Ray Dylan
Styl 3: Hip in wit-en-swart, met 'n
snyersbaadjie.
Styl 4: Die country-rocker in 'n
denimbaadjie - Ray se verhoogstyl