Hulle is veral bekend vir treffers soos ''Living Next Door to Alice'' en ''Needles and Pins''.  

 

Die toer is deel van hul Take a Minute-wêreldtoer en hulle sal onder meer by die KKNK optree. Hulle gaan ook Rusland, Swede, Duitsland, Ierland en Spanje besoek.

 

Jy kan een van 5 gelukkige wenners wat elkeen 'n dubbelkaartjie na Smokie wen:


Waar:
Grand West Arena, Kaapstad
Wanneer: Dinsdag, 5 April om 20:00
Hoe: Vul die kompetisievorm hieronder in.

 

Kaartjies kan die aand van die vertoning by die media-punt afgehaal word.


Algemene wedstrydreëls

 

* Slegs lesers in die Kaapstad-area sal in ag geneem word vir dié prys, aangesien vervoerkostes nie deel uit maak van die prys nie.

 

* Kompetisie sluit Sondag 3 April 2011