Dié episode is nie so opwindend soos van die vorige episodes nie. Die beloningsuitdaging is nogal vervelig, maar gelukkig maak die immuniteitsbeloning op daarvoor. Een stamlid merk op dat as Ashley hom in die rug steek, hy nooit weer met haar sal praat nie – klaar te laat. Jy kan sien die deelnemers is doodmoeg. Dalk is dit die rede hoekom die drama kortkom?