Waarheen het die tyd gevlieg? Die ontslape bewaringsgesinde, oftewel The Crocodile Hunter, Steve Irwin, se dogter, Bindi, volg in haar pa se voetspore. Sy is al 18 jaar oud.

Bindi was net 8 jaar oud toe haar pa tragies gesterf het. Sy werk by die Australian Zoo, wat deur Steve se pa gevestig is. In 2014 is sy deur die Australian Geographic Society aangewys as jong bewaringsgesinde van die jaar.

A post shared by Bindi Irwin (@bindisueirwin) on

Kyk net wat doen Bindi als:
Perfect family photo ..... and then there's me.... #LaughAttack A photo posted by Bindi Irwin (@bindisueirwin) on

Any day you get to spend time with this beautiful boy, is a good day.

A photo posted by Bindi Irwin (@bindisueirwin) on

Last day to get these awesome shirts by @bindisueirwin(Crocodile not included) Go to represent.com/bindi A photo posted by Chandler Powell (@chandlerpowell) on

Haar boetie, Robert, is nou 13 jaar oud.

In 2015 het Bindi deelgeneem aan Dancing with the Stars en sy het die kompetisie gewen.

Hier's die roerende dans, wat ’n ode aan haar pa was:

Lees nou

Wêreld-televisiedag #nostalgie

Beste plat skoene vir ’n aand uit

3 mooiste maniere met oogomlyner