Dit lyk of Eli-zé reeds daarvan hou om NJ se ousus te wees. Sy het vir haar ma, Elizma, en haar pasgebore boetie in die hosptiaal gaan kuier. Elizma het ’n paar foto's op sosiale media gedeel. 

"Raai wie het haar boetie vir die eerste keer ontmoet? Dit was liefde met die eerste oogopslag!" het Elizma op Facebook geskryf.

Kleine NJ is verlede Donderdag gebore.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Lees nou