Dit is amper Vrydag en jy is moeg gedink ná ’n week van harde werk.

Daarom gee ons jou ’n ruskans met iets vir die oog - ons 2016-lys van Suid-Afrika se mooiste mans. Baie mense het laasjaar gevoel die 2016-lys kort ’n paar mooi manne en ander moet waai... sê nou jou sê en laat weet wie op ons nuwe 2017-lys moet verskyn! Hierdie lys word volgende Donderdag bekend gemaak. 

Hier's 2016 se mooiste mans, in geen spesifieke volgorde nie...

1. Paul du Toit

FOTO: Instagram (@paulie_du_toit) FOTO: Instagram (@paulie_du_toit)

2. Damian de Allende

FOTO: Instagram (@damiandeallende) FOTO: Instagram (@damiandeallende)

3. Irshaad Ally

FOTO: Instagram (@irshaadally) FOTO: Instagram (@irshaadally)

4. Wayde van Niekerk

FOTO: Instagram (@waydedreamer) FOTO: Instagram (@waydedreamer)

5. DJ Mouton

FOTO: Binnelanders (Dann-Jacques) FOTO: Binnelanders (Dann-Jacques)

6. Bobby Skinstad

FOTO: Verskaf FOTO: Verskaf

7. Nick Mallett

FOTO: Youtube FOTO: Youtube

8. Francois van Coke

FOTO: Instagram (@laliewild) FOTO: Instagram (@laliewild)

9. Armand Aucamp

FOTO: Instagram (@armandaucamp) FOTO: Instagram (@armandaucamp)

10. Jaco Smith

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

11. Kahn

FOTO: Verskaf FOTO: Verskaf

12. Jan Serfontein

FOTO: Instagram (@lanischoltz93) FOTO: Instagram (@lanischoltz93)

13. Mmusi Maimane

FOTO: Instagram (@mmusimaimane) FOTO: Instagram (@mmusimaimane)

14. James Alexander

FOTO: Instagram (@anelalexander1) FOTO: Instagram (@anelalexander1)

15. Bobby van Jaarsveld

Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing' Bobby as mnr. Conradie in die Afrikaanse musiekfilm 'As jy sing'

16. Maps Maponyane

FOTO: Instagram (@mmaponyane) FOTO: Instagram (@mmaponyane)

17. Faf du Plessis

FOTO: Faf du Plessis vir Bjorn Borg FOTO: Faf du Plessis vir Bjorn Borg

18. Jan-Hendrik van der Westhuizen

Jan-Hendrik teken sy boeke. FOTO: Phyllis Green Jan-Hendrik teken sy boeke.
FOTO: Phyllis Green

19. Chad le Clos

FOTO: Instagram @chadleclos92 FOTO: Instagram (@chadleclos92 )

20. J'Something van Mi Casa

FOTO: Instagram (@jsomethingmusic) FOTO: Instagram (@jsomethingmusic)