Loer eksklusief agter die skerms van SARIE se Voorblad-fotosessie. Watter Voorbladgesigfinalis gaan op SARIE se Oktober-voorblad verskyn?

Die reeks het op 14 Augustus om 17:30 op kykNET (kanaal 144) begin. Jy kan vandag nog episode 3 se herhalings kyk, loer hier onder na die speeltye. Maak seker jy is 11 September om 17:30 voor die kassie vir episode 5! 

Hier is episode 4 se herhalings:

Dinsdag, 17:30 op kykNET

Woensdag, 10:30 op kykNET

Donderdag, 12:30 op kykNET

Vrydag, 09:30 op kykNET

Saterdag, 14:30 op kykNET

Sondag, 10:00 op kykNET

Maandag, 12:30 op kykNET

Lesers kan die finaliste in ons September-uitgawe ontmoet, en Netwerk24-intekenare kan nou aanlyn loer, klik hier om na die artikel te gaan.

SARIE Voorbladgesig 2018 word met trots geborg deur Montblanc Lady EmblemINOARIsa Carstens AcademyKalahari en kykNET.