Toe dié 45-jarige sangeres gevra is of haar seun soos sy oupa lyk, het sy geantwoord: "Ja, sonder enige twyfel."

FOTO'S: Só lyk Elvis se kleindogter nou

"Dit hang af hoe hy homself aantrek en sy hare stileer, maar hy lyk nes sy oupa."

Ben is ook 'n musikant, maar het dit nog nie voltyds nagestreef nie. Alhoewel Ben groot skoene het om te vul, sê Lisa Marie sy gaan hom nie in enige beroep forseer nie. "Hy doen sy eie ding op die oomblik. Ek gun hom die kans om uit te vind wat hy wil doen."

Elvis se kleindogter maak fliek in Namibië

Wat dink jy? Lyk hy op 'n haar nes sy oupa?

Bron: Bang Showbiz