Sangeres Riana Nel se splinternuwe musiekvideo vir haar liedjie "Weier" is bekend gestel. En Karlien van Jaarsveld maak ’n gasverskyning hierin! "Weier" is op haar platinumalbum Die Regte Tyd. In die musiekvideo speel Riana haarself en ’n bleeksiel wat die aandag van ’n vriend probeer trek. VIDEOGREEP: Youtube VIDEOGREEP: Youtube

Dit is wat Riana oor die musiekvideo sê:

Riana en Karlien tydens die verfilming van die musiekvideo

FOTO:FacebookRiana Nel FOTO: Facebook

Lees ook