Alicia het gister dié nuus bekend gemaak op haar sosiale media platforms - en sommer terselfdertyd vir manlief geluk gesê met hul vierde huweliksherdenking.

Alicia is reeds die trotse ma van die 3-jarige Egypt Daoud Dean. Só lyk die gelukkige gesin.

Nóg swangerskappe op SARIE.com