Vanaand om 19:30 is gaan ons aanlyn kuier by die eerste Dinsdagdromer, ’n SARIE-saamkuier saam met Donnalee Roberts, Elana Afrika en Bottomless Coffee Band. Donnalee Roberts gaan vanuit haar babakamer praat oor die nuwe hoofstuk in haar lewe, Elana Afrika gaan wysheid en inspirasie deel en Bottomless Coffee Band gaan jou vermaak met ’n “live show” in jou sitkamer. 

Daar gaan hope inspirasie en vermaak wees, en jy gaan die geleentheid kry om saam te gesels en jou uitdagings en drome te deel. Klik hier om jou kaartjies te koop vir slegs R69, bespreek jou skerm en kuier vanaf 19:30 saam met ons! As jy reeds planne het vir vanaand, moenie bekommerd wees nie. Die vertoning gaan vir 24 uur nog beskikbaar wees om te kyk. 

Loer hier na groot prys wat een kyker gaan wen, en die verrassings wat elke kaartjiekoper gaan ontvang! Die koeponkodes sal môre per e-pos aan kaartjiekopers gestuur word.

Mommy Wellness Day Spa

25% afslag op enige behandeling by Mommy Wellness Day Spa se landwye takke en 5% afslag op produkte! 

Klik hier om die Mommy Wellness Day Spa se webtuiste te besoek. 


Witchery

Twee gelukkige kykers gaan elkeen ’n R500-geskenkbewys van Witchery wen! 

Klik hier om Witchery se webtuiste te besoek. 


Faithful to Nature

Elke kyker kry 25% afslag op hulle eerste Faithful to Nature-inkopies. Een gelukkige kyker gaan ’n R500-geskenkbewys wen om aanlyn te gebruik. 

Klik hier om Faithful to Nature se webtuiste te besoek.


The Romantic Collective

R100 afslag op jou aanlyn kopies by The Romantic Collective

Klik hier om The Romantic Collective se webtuiste te besoek. FOTO: SJ van Zyl


INOAR

Een gelukkige kyker gaan ’n INOAR-geskenkpak ter waarde van R1200 wen! Die geskenkpak bevat INOAR se Résistance-reeks (shampoo, conditioner en leave-in) asook die Lotus-olie.

Klik hier om INOAR se webtuiste te besoek. 


Sudor Fitness App

25% afslag op jou inskrywing tot die Sudor Fitness App

Klik hier om meer te lees oor die Sudor Fitness App


Elana by Glare

25% afslag op enige item uit die Elana by Glare-klerereeks deur Glare Modern Vintage.

Klik hier om Glare Modern Vintage se webtuiste te besoek.  


Gesonder met SARIE

R200 afslag op Gesonder met SARIE.

Klik hier om Gesonder met SARIE en hier om SARIE Draf dit Af te besoek. 

Koop jou kaartjies hier, en hou ons platform dop vir nog lekker verrassings en aankondigings! 

Bepalings en voorwaardes geld en is onderhewig aan beskikbaarheid.