Die komediant en storieverteller Margit Meyer-Rödenbeck, oftewel Dowwe Dolla, en aktrises Lizz Meiring en Nicole Holm snoer weer kragte saam om die komedie-drama Drie Susters terug na die planke te bring.

Drie Susters het is reeds ’n top-verkoper vandat dit in 2018 by die Innibos-kunstefees opgevoer is. Nou mik die gewilde produksie uit die pen van Louis Pretorius op 16 November na die Silverstar Casino in Krugersdorp! Klik hier vir meer inligting oor die vertoning.

Drie gelukkige SARIE-lesers gaan elke kaartjies en ’n geskenkpak WEN na die vertoning.

Die pryse sluit in:

1.    Twee kaartjies na Drie Susters ter waarde van R180 elk

2.    Twee OPTOG! CD’s ter waarde van R150 elk

3.    Een Dowwe Dolla -DVD ter waarde van R200

4.    Twee bottels wyn ter waarde van R332

Klik hier om in te skryf op Facebook