Die keuse vir ’n haarstyl vir jou troue is nie slegs meer ’n opstyl of los hare nie. Deesdae is bykomstighede wat jy by jou haarstyl voeg, groot nuus … Watter een van hierdie 10 haarbekomstighede wat SARIE se Bruidspaar van die Jaar-finaliste gedra het én wat ons op Etsy gesien het, is jou gunsteling?

(Klik om te vergroot)

Die blommekrans

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Marilet en Leon van Rooyen FOTO:  Howling moon photography Bruidspaar van die Jaar-finaliste Marilet en Leon van Rooyen
FOTO: Howling moon photography

Bruidspaar van die Jaar-finalis, Zanike Gerber FOTO:  Marlize de Lange Photography and Design Bruidspaar van die Jaar-finalis Zanike Gerber
FOTO: Marlize de Lange Photography and Design

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Megan en Waldo Büchner FOTO:  Black Frame Photography Bruidspaar van die Jaar-finaliste Megan en Waldo Büchner
FOTO: Black Frame Photography

Blink vir jou groot dag

 Etsy  Etsy

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Mineze en Reuben Grobler FOTO:  Kikitography Bruidspaar van die Jaar-finaliste Mineze en Reuben Grobler
FOTO: Kikitography

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Suzanne en Jacques Potgieter FOTO:  André van Niekerk: Vivid Blue Photography  Bruidspaar van die Jaar-finaliste Suzanne en Jacques Potgieter
FOTO: André van Niekerk: Vivid Blue Photography

Blomme aan die kant van jou haarstyl

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Yolandi en Bossi Ferreira FOTO:  Splendid Productions  Bruidspaar van die Jaar-finaliste Yolandi en Bossi Ferreira
FOTO: Splendid Productions

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Elmarie en Sakkie Viljoen FOTO:  Lindy Truter Photography  Bruidspaar van die Jaar-finaliste Elmarie en Sakkie Viljoen
FOTO: Lindy Truter Photography

Gatsby-inspirasie

FOTO:  Just Judy Photography  Bruidspaar van die Jaar-finaliste Frances en Niel Bosch FOTO: Just Judy Photography

Bruidspaar van die Jaar-finaliste Inge en Kosie Zondagh FOTO:  Jeanine Groenewald Bruidspaar van die Jaar-finaliste Inge en Kosie Zondagh
FOTO: Jeanine Groenewald

Kyk na nóg haarbykomstighede op Etsy.

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter tipe haarbykomstigheid is jou gunsteling en watter een lyk (volgens jou) minder stylvol?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling