Binnelanders se Pippa het met haar droomman getrou en het dié pragtige eenskouer-skepping van Klûk CGDT vir haar groot dag gekies. Ons het nóg 14 eenskouer-trourokke op Etsy gesien – watter een is jou gunsteling en watter een sal jy nooit wil dra nie?

Kyk na nóg eenskouer-trourokke op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer rok is jou gunsteling en watter een kan (volgens jou) maar versnipper word.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Kyk HIER na 15 interessante verloofringe