Ons het hierdie 15 interessante verloofringe op Etsy gesien - watter een is jou gunsteling en watter een sal jy nooit wil dra nie?

Kyk na nóg verloofringe op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer ring is jou gunsteling en watter een kan (volgens jou) maar gesmelt word.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!