Ons het hierdie 15 troukoekversierings op Etsy gesien - watter een sal jy op jou troukoek wil sien en watter een glad nie? 

Kyk na nóg koekversierings op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer koekversiering is jou gunsteling en watter een pas (volgens jou) eerder by ’n kinderpartytjie.

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling