Watter een van hierdie 15 trourokke met ’n interessante rug wat ons op Etsy gesien het, is jou gunsteling? En watter een sal jy nooit wil dra nie?

(Klik om te vergroot)

Kyk na nóg trourokke op Etsy

Nou wil ons jou mening hoor! 

Sê watter nommer trourok is jou gunsteling en watter een lyk (volgens jou) minder stylvol?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg in ons BRUID-afdeling