Die meeste van ons droom oor ons sprokiestroue ... die rok, die hare, die plek en natuurlik daardie romantiese eerste dans.

Wat is die perfekte liedjie om die dansvloer mee te open? Gewoonlik een met 'n spesiale boodskap.

Gelukkig is daar oorgenoeg om uit te kies en is Google daar om te help.

12 gewildste liedjies vir die eerste dans

1. Ed Sheeran se "Thinking Out Loud"

2. Ed Sheeran se "Perfect"

3. Whitney Houston se "I Will Always Love You"

4. John Legend se "All of Me"

5. Etta James se "At Last"

6. Adele se "Make You Feel My Love"

7. Diana Ross se "My Endless Love"

8. Céline Dion se "Because You Loved Me"

9. Céline Dion se "Have You Ever Been in Love"

10. Calum Scott en Leona Lewis se "You Are the Reason"

11. Dolly Parton en James Ingram se "The Day I Fall in Love"