Oor die jare het SARIE sangers, akteurs en sportsterre se troues gewys. Pragtige foto's wat die spesiale dag plaasvind. Hier's drie Springbokke en 'n Blitsbok se troues.

Bok Jan Serfontein se Franschhoek-troue

In 2016 het Jan Serfontein, wat nou rugby in Frankryk speel, met die beeldskone blondekop Lani Scholtz getrou. Sy het pragtig gelyk in haar trourok en het Jan se asem weggeslaan toe sy op Peter Gabriel-lied "Book of Love" instap.

Sien al die foto's hier.

FOTO Kristi Agier

Springbok Handré Pollard trou met sy Marise

Handré is verlede jaar Desember met die pragtige meisie van die Paarl, Marise Malherbe, getroud. Die paartjie het op die Cavali-landgoed tussen Somerset-Wes en Stellenbosch getroud. Die bruilof was 'n fees!

Sien die paartjie se troufoto's hier.

FOTO Coetzer Cooke

Blitsbok Kwagga Smith se bosveld-troue

In Desember 2017 op ’n wildsplaas in Limpopo, met ’n mopanieboom as dak, het die Blitsbok Kwagga Smith met sy skoolliefde, Ilke de Haas, afgehaak.

Sien die pragtige foto's hier.

FOTO Rensche Mari

Bok Pieter-Steph du Toit en sy Willemien se troue

Die pragtige paartjie het in 2015 op Riebieek-Kasteel getrou. 

Kyk die foto's hier

FOTO Will Punt van Peartree