Dis die grootste dag in enige mens se lewe. Dit verg maande se harde werk en beplanning om alles eksieperfeksie gereed te kry. En elke jaar is ons verstom oor die liefde, styl en inspirasie wat in elke troue ingaan. 

Hierdie 12 paartjies het elkeen op hul eie manier uitgestaan. Wie dink jy gaan ons Bruidspaar van die Jaar 2017-'18 wees?

Jani en Mark Heitz

Troudatum: 28/11/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Stellenbosch

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Cavalli

FOTO Moira West Photography

Ilse en Ashley Murray

Troudatum: 25/03/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Stellenbosch

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Landtscap

FOTO Clay Jar Photography

Erena en Marnus Kruger

Troudatum: 24/06/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Rawsonville

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Dwarsberg Trout Hideaway

FOTO He is Visual Photography

Amanda en Donavan Wiggill

Troudatum: 01/01/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Pretoria

Provinsie: Gauteng

Onthaalplek: Castello di Monte

FOTO Estilo

Kylé en Mark Steyn

Troudatum: 14/05/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Paternoster

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Gelukkie asook Gaaitjie Restaurant

FOTO Aglow Photography

Lisa en Jozef Kriek

Troudatum: 09/09/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Stellenbosch

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: The Olive Press, Boschendal

FOTO Jenni Elizabeth

Lizaan en JC van Wyk

Troudatum: 25/02/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Vaalwater

Provinsie: Vrystaat

Onthaalplek: Vintage Yard 

FOTO A Bear Photography

Lize-Marié en Rikus Koen

Troudatum: 30/09/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Paarl

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Vondeling

FOTO Michelle DT Photography

Michelle en George Steyn

Troudatum: 16/12/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Cullinan

Provinsie: Gauteng

Onthaalplek: Bell Amour

FOTO Mense met Gesigte Photography

Monique en Du Toit Botha

Troudatum: 20/01/2018

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Gansbaai

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Die Uijlenes

FOTO Aglow Photography

Nicola en Carel van der Merwe 

Troudatum: 11/11/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Paarl

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Ex Nihilo

FOTO Basque Imagery

Phia en Christiaan Visser

Troudatum: 06/10/2017

Dorp/stad waar troue plaasgevind het: Philadelphia

Provinsie: Wes-Kaap

Onthaalplek: Eensgezind Onthaalsaal, Durbanville

FOTO Adele Joubert Photography