Elke bruid voel en lyk soos ’n model op haar troudag. Maar het jy al ooit gewonder wat werklike modelle op hul groot dag dra? Met soveel modelle wat onlangs getrou het, kan jy nou kyk hoe model-mooi hulle gelyk het.

Kyk die trourokke hier:

Die IMG Models-model Katryn Kruger in ’n Stella York-skepping.

FOTO Yolande Marx Photography FOTO Yolande Marx Photography

  Die voormalige Mej. Suid-Afrika Claudia Henkel in ’n Casper Bosman-skepping.

Die voormalige Mej. Suid-Afrika Melinda Bam in ’n skepping van Anel Botha Couture.

A photo posted by melindabam (@melindabam) on

Die Victoria's Secret-model Ana Beatriz Barros in ’n Valentino-rok

Hier is nóg modelle se pragtige trourokke:    

Lees nou

5 modeflaters om te vermy

Alexa Chung – wie is sy, en hoekom moet jy haar styl dophou?

FOTO: Desiré Gardner se baba is hier!