Een van die dae beloof Springbok Steven Kitshoff en sy verloofde, Aimee Steenkamp, ewige trou aan mekaar. 

”Aimee is so spesiaal vir my. Sy is altyd daar vir my,” het die rooikop-loskopstut aan SARIE gesê. “Sy is ’n liefdevolle mens met ’n omgee-hart. Ons is beste vriende en geniet mekaar se geselskap.”

En waarna sien hy die meeste uit?

“Om met die meisie van my drome te trou.”

Die pragtige paartjie het hul verlowingsfoto’s in die Moederstad geneem. Hulle deel die fotosessie deur Suzanne Swart Photography eksklusief met SARIE.

Verlief en verloof, kyk die spesiale oomblik:

Die gelukkige paartjie Steven en Aimee. FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography
FOTO Suzanne Swart photography