Aan die begin van die jaar was daar 556 km tussen hulle, hy op Willowmore, sy op Somerset-Wes. Maar nou hoef die oulike boer Hennie en Jacobu nie meer mekaar op 'n Sondagmiddag te groet nie. 

Die paartjie het op Saterdag 7 Oktober in Willowmore op sy broer, Dirk, se plaas getrou. Die fotograaf Lynelle Pienaar het die pragtige troufoto's op Facebook gedeel.

Kyk net hoe mooi het hul plaastroue gelyk:

FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography
FOTO Lynelle Pienaar Photography