In 2014 was Elmaine Lourens een van SARIE Voorbladgesig se 10 finaliste. Einde verlede jaar het die pragtige blondekop getrou. Die seremonie was in die NG kerk Durbanville en die onthaal op die Eureka-wynlandgoed daar naby.

Elmaine en haar geliefde, D'Niel Miskey, se sprokiesdag was gevul met Delft-patrone, feetjieliggies, glinsterende hout, koningsblou, groen en ander spatsels helder kleur. 

Skyf nou in vir SARIE Voorbladgesig!

Vir die pragtige paartjie was hul troue perfek en spesiaal. 

Kyk net die mooi foto's deur Aglow Photography:

FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography
FOTO Aglow Photography


Is jy ons 10de Voorbladgesig? Skryf nou in of benoem iemand! Klik hier.