Om lekker te eet en te dans is twee van die goed wat mense die meeste op 'n troue geniet. Pas is die Britse sanger Ed Sheeran se nuwe liedjie, Perfect, uitgereik en dis so romanties, ons raai dit gaan nog op talle troues op die dansbaan gehoor word. 

Luister net:

Volgens The Washington Post is die volgende 10 liedjies die gewildste op Amerikaanse troues:

1. Ed Sheeran se "Thinking Out Loud"

2. Bruno Mars se "Marry You"

3. John Legend se "All Of Me"

4. Mark Ronson en Bruno Mars se "Uptown Funk"

5. Whitney Houston se "I Wanna Dance With Somebody (Who Loves Me)"

Vir die volledige lys klik hier

Ons dink die volgende liedjies behoort ook op die lys te wees. Van ons SARIE-redaksielede het dit vanjaar op troues gehoor:

Riana Nel se "Timbaktu"

Eden se "Superhero"

Ben Haenow se "Second Hand Heart"

Christina Perri se "A Thousand Years"

Abba se "Dancing Queen"

Francois van Coke en Karen Zoid se "Toe vind ek jou"

Mango Groove se "Special Star"

Beyoncé se "Single Ladies (Put a Ring on It)"

Journey se "Don't Stop Believin'"

Def Leppard se "Pour Some Sugar On Me"

Grease se liedjies

Blink-182 se "All The Small Things"

Tina Turner se "Simply the Best"

Bryan Adams se "Summer of '69"