Donnalee Roberts en Ivan Botha se herfstroue op die Blaauwklippen-wynlandgoed buite Stellenbosch was ’n uitgerekte lekkerte wat oor twee dae gestrek het.

Die Vrydagaand is die romantiese plegtigheid gehou met troubeloftes en liefdesbriewe. SARIE se Julie-uitgawe het eksklusief die eerste dag se foto’s gedeel.

Nou spog SARIE BRUID 2019-’20 met die Saterdag se intieme langtafelete. Dié tweede dag van die troue was ’n boheemse ruk-en-rol-feesviering.

SARIE BRUID 2019/2020
SARIE BRUID 2019/2020

Second Luke was daar om die goue oomblikke vas te vang. Danie du Toit van Spoegwolf het spesiaal Ivan se toespraak getoonset en die liedjie “Iets van Bo” by die troue opgevoer. Dis ook op die video opgeneem.

SARIE BRUID is nou landwyd op winkelrakke. Raak trougereed met 80+ trourokke, 5 regte troues, die nuutste troutrends en die heel mooiste ringe, hare, grimering en modes. 

Verskaffers

Onthaal: Blaauwklippen, Stellenbosch. www.blaauwklippen.com

Verblyf: Blaauwklippen Manor House en Jonkershuis - @blaauwklippen ; www.blaauwklippen.com

Koördinasie en konsep: [kraak] - @kraak_eventwww.kraak.co.za

Fotograwe: Vrydag - Jenni Elizabeth, @jenni_elizabeth2 ; www.jennielizabeth.com & Saterdag - Aglow Photography, @aglowceleste ; aglowphotography.blogspot.com

Videograwe: Second Luke Films - @secondlukefilms ; vimeo.com/secondluke

Trourok: Vesselina Pentcheva - @vesselinapwww.vesselina.co.za

Saterdag Feesviering-rok & Amélie Strooimeisierokke: Lena Lisa - @lenalisa_designerwww.lenalisa.com

Ivan se troupakke (Vrydagaand en Saterdagaand): The Tux Tailor in samewerking met Lena Lisa - @thetuxtailorwww.thetuxtailor.com

Hare & Grimering: Alicia Buckle - @alicia.buckle ; aliciabuckle.co.za

Saterdag Feesviering Grimering: Suna Robberts - @suna1suna1 ; imagebysuna.co.za

Saterdag Feesviering Hare: Amorie & Zana Taljaard @twin_lifestyle ; 

Spyseniering: Slippery Spoon Kitchen - @slipperyspoonkitchen ; http://nothambutman.com/slippery-spoon-kitchen/

Blomme: Liezl Kotze Floral Art - @liezlkotzefloralart ; www.liezlkotzefloralart.co.za

Personeel: ASAP staffing & events - @asapstaffingcpt ; facebook.com/asapstaffingcpt/

Gin Bar: Clemengold Gin - @clemengold_ginwww.citrusgin.co.za

Troukoek: Pajamas & Jam - @pajamasandjameatrywww.pajamasandjam.com

Trougeskenke: Masch - @masch_x ; www.masch.co.za

Musiek: Apache from Official Chopshop - @officialchopshop ; www.officialchopshop.org/

Onthaal & Feesviering Meubels: Event Architect & In and Out events. @eventarchitectza & @inandoutevents ; www.eventarchitect.co.za/ & https://inandoutsa.co.za/

Peacock chairs: Muse Decor Hire - @musedecorhire ; www.musedecorhire.co.za/

Beligting en Strukture: In and Out Events - @inandoutevents ; https://inandoutsa.co.za/

Dansvloer se beligting: Unfazed Pro - @unfazedpro ; https://www.unfazed.co.za/

Spyskaarte en kaartjie papierwerk: Papier handmade - @papier.handmade , https://linktr.ee/papier.handmade

Tafels en stoele vir langtafelete by onthaal: Okasie Furniture - @okasie ; www.okasie.co.za

Matte: a|CREATE , Baie Goeters, In and Out Events - @acreate_za & @baie_goeters & @inandoutevents

Macrame: No Negative - @nonegativedecor ; hellopretty.co.za/no-negative

Instax Cameras and Film:  @instaxsawww.instaxsa.co.za

Uitnodiging en Illustrasie: @diekaalkonyn