Daar is niks mooier as 'n stralende bruid nie. En een van die belangrikste dinge om jou dag volmaak te maak, is seker om die regte trourok te kies. Nie net moet dit jou soos 'n handskoen pas nie, jy self moet ook pragtig voel daarin. Trou jy volgende jaar? Die bekroonde ontwerpershuis Oscar de la Renta het pas hul nuutste versameling trourokke bekend gestel, en die een is so asemrowend soos die ander!

Kyk net die rokke.

FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine
FOTO Instagram / @nargis_magazine