Die ontwerper Carolina Herrera het haar Lente 2019-ontwerpe bekendgestel. En dit lyk of satyn en blommotiewe haar keuse vir die nuwe seisoen is.

Kyk net die mooi trou-video:

En hier's die pragtige rokke!

FOTO Instagram
FOTO Instagram
FOTO Instagram
FOTO Instagram

Vir nog foto's, kyk hier.