Pinterest is vir baie mense met troukoors ’n gewilde bestemming vir inspirasie, idees en trends. 

En volgens Pinterest-gebruikers is hierdie die trouseisoen se geliefste trourok! Die rok is al meer as 120 000 keer gedeel – en dié syfer word elke dag meer. 

FOTO: Gali Karten Bridal Couture
FOTO: Gali Karten Bridal Couture


Dié romantiese rok uit Gali Karten Bridal Couture se Barcelona 2017-reeks het ’n geborduurde afskouer-bostuk van kant en ’n dramatiese romp.

FOTO: Gali Karten Bridal Couture

Die rok is nie die enigste Gali Karten-rok wat aandag trek nie. Die Israeliese modeontwerper se ander trourokke word ook wyd op Pinterest en Instagram gedeel:

Love this stunning wedding dress from @galikarten ??

A post shared by Wedding Planner & Stylist (@tietheknotinbali) on


Klik hier om nog beeldskone rokke uit Gali Karten se gewilde reeks te sien.

Soek jy trou-inspirasie? Lees hierdie artikels op SARIE.com:

2018 se trou-trends

Trou jy? Hier's die 10 gewildste liedjies

2017 se top 3-verloofringe