Die voormalige Mej. Suid-Afrika, Melinda Bam, was op 26 Mei 2018 'n strooimeisie by haar skoonsus, Elzbeth Berg, se troue. En wat 'n pragtige troue!

Elzbeth is die suster van Adriaan Berg, Melinda se man. En ook Adriaan het 'n ereplek langs die bruidegom, Hernus Bosch, gehad. Die bruilof het by Thaba Manzi Wildlife Services in Bela-Bela plaasgevind.

Binnelanders-ster Ramey Short en sy meisie, Loricia Bruwer, van LORA Photography het die troufoto's geneem.

"Dit was ons heel eerste troue wat ons as LORA Photography geneem het. Ons is baie trots daarop," het Loricia aan SARIE.com gesê.

In aksie: Ramey Short is gereed om die perfekte foto te neem. FOTO LORA Photography
Ramey en Loricia van LORA Photography. FOTO LORA Photography

Volgens Loricia was dit 'n pragtige troue.

Kyk net die troufoto's wat deur LORA Photography geneem is:

FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography
FOTO LORA Photography