In die nuwe SARIE Bruid (nou te koop!) deel ons ses regte troues. Een van hulle was in die Karoo met ’n tikkie vintage flair. Ons wys die pragtige troue spesiaal op SARIE.com om die nuwe uitgawe van SARIE Bruid te vier.

Die Suid-Afrikaner Dean Leslie het sy hart op ’n Engelse roos, Hannah Slezacek, verloor. Kort voor lank was daar ’n verloofring en die ja-woord word gevra. Toe moet die twee old souls ’n venue vir hul troue kies. Dit was nie moeilik nie: Net die Lord Milner-hotel met sy broekie-lace op die 133 jaar oue Karoo-dorpie Matjiesfontein sou deug. 

Die spesialde dag is deur fotograaf Lindsay Rae Michael van Dearheart Photos vasgevang.

FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart
FOTO Lindsay Rae Michael van Dearheart

Verskaffers

Venue en spyseniering: Lord Milner-hotel

Fotograaf: Lindsay Rae Michael van Dearheart Photos

Videograaf: Jared Paisley

Blomme: Royal Karoo Weddings and Functions

Grimering: Amira Quinlan

Musiek: DJ Dean

SARIE Bruid is jou perfekte gids om daai droomtroue te beplan

SARIE Bruid bevat nie net regte troues nie, maar ook meer as 156 droomtrourokke en modewenke vir die bruid, bruidegom, strooimeises en die ma's. Daar's ook haarstyle vir jou perfekte dag, dekor-idees en vele vele meer!