Die nuutste SARIE BRUID is eersdaags op die rak, en oudergewoonte is dié bruidstydskrif vol trou-inspirasie én die nuutste tendense.

Jy kan dié jaarlikse spoguitgawe vanaf 10 September koop, of digitaal aflaai op verskeie platforms, onder meer MySubs.

SARIE BRUID is deel van elke bruid se mooiste oomblik. Sprokiesmooi, skeppend, so besonders ...

sarie bruid fader 26 8

NS. Onthou ook dat SARIE se Bruidspaar van die Jaar-wedstryd afskop sodra dié tydskrif op die rak is. Kry meer inligting hieroor in SARIE BRUID.

Besoek ook SARIE BRUID se nuwe aanlyntuiste HIER.