Lae en lae kant (rok én sluier) spel romanse, liefde en vroulikheid - altyd 'n gewilde keuse

Bruid: Noupassende rok met chiffon, kant en blinker-detail wat onder uitklok met 'n sleep (R138 700), Elie Saab @ Pronovias. Sluier van sagte tulle en Chantilly-kant (R2 000), Elbeth Gillis.

Blommemeisie: Rok van katoen, kant en tulle (R900), Mint Studios. Kopband met blom-detail (R95 elk), Accessorize. Ballet-style skoene (349), Monsoon Kids @ Accessorize.

Kry jou uitgawe van SARIE BRUID 2012/2013 op

  • Zinio: http://za.zinio.com/magazine/Sarie-Bruid/pr-500608911/cat-cat1960181/prnt-cat1960032

                    óf

  • My subs: https://www.mysubs.co.za/magazine/sarie-bruid

Die nuwe SARIE BRUID 2013/2014 16 September 2013 op die rakke! Moet dit nie misloop nie!