Wat jy kan verwag in die nuwe SARIE BRUID:

 Ons soek die sprankelendste bruidspaar van die jaar

Ons Bruidspaar van die jaar-wedstryd. Skryf nóú in!

58 allermooiste trourokke

58 Allermooiste trourokke

 14 Regte troues: Nicky & Roger Haynes

14 Regte troues propvol romanse & magic
 
WEN: 'n Ontwerpersrok van Gert van de Merwe
 Die nuutste trou-trends: Buitelug kapel Al die nuutste oor blomme, dekor, troukoeke & juwele
 
Perfekte geur vir jou droomdag

* KYK OOK DEUR AL DIE INSKRYWINGS VIR SARIE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR!

GRATIS SAAM MET JOU NUWE SARIE BRUID IN CNA-TAKKE LANDWYD

Little Pink Book saam met SARIE BRUID in CNA-takke landwyd

Little Pink Book is 'n handige, stylvolle sak-grootte boek met al die inligting, raad en diensverskaffers wat 'n bruid nodig het vir haar groot dag.

Kontak Little Pink Book by info@littlepinkbook.co.za