Tweekleur

Kyk uit vir enigiets van room tot steenkleur saam met 'n tikkie swart

Goud

Skitter op jou mooiste dag in die koninklike kleur van antieke Egipte

Pastelle

Vrolike roomyskleure is die gróót nuus van die volgende seisoen

Prettig

Opwindend en lewenslustig, met helder kleure en anderste detail wat aandag trek

Vintage

TV-reekse soos Downton Abbey maak die ouwêreldse swier van die 1920's opnuut gewild

Kry jou uitgawe van SARIE BRUID 2012/2013 op

  • Zinio: http://za.zinio.com/magazine/Sarie-Bruid/pr-500608911/cat-cat1960181/prnt-cat1960032

                    óf

  • My subs: https://www.mysubs.co.za/magazine/sarie-bruid

Die nuwe SARIE BRUID 2013/2014 16 September 2013 op die rakke! Moet dit nie misloop nie!