Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het op haar eie af in die paadjie gestap op G.F Händel se “Eternal Source of Light Devine” ingestap. ’n Treffende lied vir ’n koninklike troue. 

’n Ander gewilde liedjie onder bruide is Christina Perri se “A Thousand Years”.

Hier is liedjies om die paadjie meer af te stap – van hulle is modern en ander weer klassiek.

30 instapliedjies

1. Karen Zoid se “Vir Jou”

2. The Beatles se “Here Comes the Sun”

3. Peter Gabriel se “Book of Love”

4. Die Heuwels Fantasties se “Sonrotse”

5. Israel Kamakawiwo’ole se “Somewhere Over the Rainbow” 

6. Spoegwolf se “Noorde”

7. Hans Zimmer se “You’re So Cool”

 

8. Joshua na die Reën se weergawe van “Voshaarnooi” 

9. Cat Power se “Sea of Love”

 

10. Francois van Coke en Karen Zoid se “Toe Vind Ek Jou”

 

11. Coldplay se “Paradise”

 

12. Chris Chameleon se “Droomverlore”

 

13. Fleetwood Mac se “Songbird”

 

14. Cinematic Orchestra se “To Build a Home”

 

15. M83 se “Wait”

 

17. U2 se “Beautiful Day”

18. Zinkplaat se “Piekniek op die Maan”

 

19. Xavier Rudd se “Follow the sun”

 

20. Koos Kombuis se “Liefde Uit die Oudedoos”

 

21. The Paper Kites se “Bloom”

 

22. Karen Zoid se “As Musiek Begin Saam speel”

23. Priscilla Ahn se “Dream”

 

24. George Ezra se “Budapest”

 

25. The Verve se “Bittersweet Symphony”

 

26. Jeromy Loops se “I Wrote It For You”

 

27. Bottomless Coffee Band se “Ek sal Wag”

 

28. Matthew Mole se “Take Yours, I’ll Take Mine”

 

29. Mumford & Sons se “There Will be Time”

 

30. Passenger se “Patient Love”