Yuppiechef, een van Suid-Afrika se top aanlynwinkels vir die kombuis, gee jou toegang tot meer as 3 500 produkte uit 75 van die wêreld se voorste internasionale handelsmerke, waaronder KitchenAid en Le Creuset.

Is jy op soek na 'n wonderlike aanlynregister, en moeg is vir rondsoek in winkelsentrums vir die regte produk(te)? Besoek www.yuppiechef.com/registry of skakel hulle by 0861 987 743. Nóg goeie nuus: Hulle lewer gratis af in Suid-Afrika.

JOU GEHEIME KOOPBEWYS

Kry jou nuutste SARIE BRUID-uitgawe nóú vir jou geheime yuppiechef-koopbewys.

SARIE BRUID 2012/2013

WEN!

2 Gelukkige lesers kan elk 'n KitchenAid-menger danksy yuppiechef wen. Klik hier om deel te neem.