In die nuwe SARIE Bruid (nou te koop!) word die pragtige paartjie Amanda en Donavan Wiggill se Italiaanse troue in die hartjie van Pretoria gewys.

Met hul Florentynse tema, wat deur modehuis Dolce & Gabbana geïnspireer is, is hulle aangewys as SARIE se Bruidspaar van die Jaar. 

Die pragtige paartjie se verlowingsessie was ewe stylvol met ’n gevoel van La Dolce Vita wat James Bond ontmoet. 

Kyk net die romantiese fotosessie deur Estilo hier:

Amanda en Donavan Wiggill het ’n stylvolle fotosessie gehad om hul verlowing te vier. FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo
FOTO Estilo

Kry die nuwe SARIE Bruid vir nóg inspirasie!